Ruslamere Hotel
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Langeberg Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 444 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ruslamere Hotel is in die hartjie van die Durbanville-wynvallei en bied gerieflike verblyf in 33 lieflike suites en ateljee-eenhede. Die hotel is naby Kaapstad se gewilde besienswaardighede, soos die Stellenbosch- en Franschhoek-wynlande. Dis halfpad tussen die wynlande en die Waterfront geleë en die hotel bied die ideale verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers.
Verblyf word in 6 eenslaapkamersuites, 19 luukse ateljee-eenhede en 8 luukse selfsorg-ateljee-eenhede aangebied. Elke suite of ateljee het lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenhede het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die suites en ateljee-eenhede het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.
Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus is. Ruslamere Hotel bied ook konferensie-venues en 'n swembad. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die hotel het 'n kragopwekker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 14 Langeberg Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Ruslamere Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Langeberg Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang