Russel Guest House
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Jenvey Avenue, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die kusvoorstad Summerstrand, bied The Russel Guest House semi-luukse akkommodasie, net 'n kort entjie van Port Elizabeth se gewilde strande en lewendige promenade af. Die eenhede is ideaal vir sakereisigers, paartjies of gesinswegbreke.
Die gastehuis bestaan uit gesinskamers, standaard dubbelkamers en selfsorgwoonstelle. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, en vars linne en badhanddoeke word voorsien. Daarbenewens bied die eenhede gratis WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan die swembad op die perseel, gaste-sitkamer met 'n TV, kroeg en braai-area geniet en veilig voel met veilige parkering.
The Russel Guest House is sentraal geleë naby plaaslike geriewe, winkels, restaurante, strande, die Port Elizabeth-lughawe, die Boardwalk Casino and Entertainment Complex en die Humewood Gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Ally Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 4 Jenvey Avenue, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Jenvey Avenue, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang