Successfully reported
+18

Russel Hotel

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Long & Graham Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ervaar die hart van Knysna se lewendige middestad by die Russel Hotel. Geleë binne loopafstand van Knysna se besienswaardighede, bied hierdie moderne hotel gemaklike maar luukse akkommodasie vir werksreisigers of gesinne te midde van die skilderagtige Tuinroete.

Die hotel bestaan uit 6 Dubbelkamers wat 2 volwassenes kan akkommodeer, 6 Gesinskamers wat 4 volwassenes kan akkommodeer en 6 Gesinseenhede wat 4 volwassenes kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, en vars linne en badhanddoeke word voorsien. Slim-TV's en WiFi word voorsien vir gaste se vermaak. Hartlike ontbyte kan teen 'n bykomende koste deur die ontbytkamer bestel word.

Sentraal geleë, bied die Russel Hotel maklike toegang tot die Pledge Natuurreservaat, Plettenbergbaai Wildreservaat, Mere Nasionale Park en die Knysna Waterfront. Nabygeleë aktiwiteite sluit in gholf, stap, kanovaart en perdry. Met gratis veilige parkering en 'n wasserydiens op die perseel, kan gaste 'n gemaklike verblyf geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ally Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Corner of Long & Graham Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Russel Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Long & Graham Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34bfe9a5dbd357d8ea284a030a2fb6b8961102497254c3796a971764e9311070daee373b45eb55e882f6cb7333867793a47c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Corner of Long & Graham Street Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.034454 23.049931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang