Successfully reported
+53

Russell's on the Port

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bronwen Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Russell's on the Port bied pragtige uitsigte oor die Port Owen Marina en is geleë in die rustige en skilderagtige dorpie Velddrif aan die Weskus. Hierdie gastehuis en restaurant is die ideale bestemming vir gaste wat stylvolle akkommodasie, uitstekende diens en 'n ontspannende atmosfeer naby die water soek.

Akkommodasie word aangebied in beide hotelkamers en selfsorg-eenhede, wat dit geskik maak vir sakereisigers, paartjies of gesinne.

Die boetiekhotel beskik oor smaakvol versierde, luukse en suite-kamers met koningingrootte-beddens, plafonwaaiers, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, mini-yskaste en gratis WiFi. Sommige kamers het en suite-badkamers met slegs 'n stort, terwyl ander 'n kombinasie van bad en stort het. Hotelkamers word daagliks skoongemaak vir gaste se gerief. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die restaurant op die perseel is oop vir die publiek en spog met 'n ruim patio met uitsigte oor die marina. Gaste kan heerlike maaltye geniet en is welkom om vooraf 'n tafel te bespreek vir spesiale geleenthede. Daar is ook 'n swembad op die perseel vir gaste om te geniet.

Die selfsorg-eenhede is binne loopafstand van die hotel en restaurant. Hierdie eenhede wissel van 1-slaapkamer tot 3-slaapkamer opsies en is ideaal vir gesinne of kleiner groepe. Sommige eenhede deel toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en swembad.

Velddrif is bekend vir sy rustige atmosfeer en natuurlike skoonheid. Die omliggende gebied bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend voëlkyk, bootritte, kunsgalerye en strandwandelings. Voëlliefhebbers sal veral daarvan hou om spesies soos flaminke en reiers te sien wat die gebied gereeld besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johnny N
5.0
Baie vriendelike en behulpsame staf. Baie goed geleë en in 'n baie veilige area. Die bed was fantasties en ek het heerlik geslaap.
Mrt 2025
Talitha H
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommend! Friendly reception, beautiful view and well situated. Comfortable stay and we can recommend it to anyone! Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Herman B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspanne rustige vakansie gewees met die mooiste views. Ons sal enige tyd weer teruggaan na Russell's on the Port, dit bly een van ons gunstel...
Sien meer
Jan 2025
Ronel M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Verblyf uitstekend, sal beslis aanbeveel.
Des 2024
Hein S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie mooi plek. Skoon en ruim met vriendelike diens.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Solette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Bronwen Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Russell's on the Port het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bronwen Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjU3M2NiLWU4YTYtNGQ2MS05MmJjLWEwNWUyZDQwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 1 Bronwen Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.782638335907 18.148940652609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang