Successfully reported

Rust en Vrede Eco Cabin

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jeanine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Puik verblyf. Ons het heerlik by Rust en Vrede Cabin gebly. Die ligging is perfek, rustig en privaat. Die huis is baie smaakvol ingerig en die kombuis goed toegerus. Daar was selfs melk, koffie, beskuit en koekies om te peusel. Ons honde het heerlik buite op die gras gespeel en die omheining was perfek. Uitstekende diens, gasvrye en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Kwagga Rugby week 2025 - ontspanne, stil wegbreek. Ons het onlangs vir twee nagte by die 2-slaapkamer-hut gebly en oor die algemeen het ons 'n aangename ervaring gehad. Hier is 'n uiteensetting van ons verblyf: Ligging: Die huis is in 'n rustige area geleë, wat 'n broodnodige ontvlugting van die daaglikse gewoel gebied het. Die omliggende plaas natuur was pragtig, en ons het die stilte en rustige omgewing geniet. Huis grootte en uitleg: Die huis was ruim, en die twee slaapkamers het genoeg ruimte gebied vir almal (2 volwasse en 2 kinders) om gemaklik uit te sprei. Die leefarea was knus en goed ingerig, en die kuis het 'n warm en uitnodigende atmosfeer gehad. Geriewe: Die huis was goed toegerus, ek herhaal, was goed toegerus met al die nodige geriewe vir 'n kort verblyf, insluitend 'n volledig toegeruste kombuis, skoon linne en 'n mooi badkameropstelling. Privaatheid: Die huis het baie privaatheid gebied, met 'n afgesonderde gevoel wat ons verblyf meer soos 'n toevlugsoord laat voel het. Algeheel: Ons het 'n heerlike tyd gehad en sal hierdie huis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n ontspanne, stil wegbreek. Die diens van die gasheer was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
Rust en Vrede Eco Cabin
Goeiemore Rudolph Julle was wonderlike gaste! U het die plek so netjies gelaat, dat ons byna nie moes skoonmaak! Versprei asb die woord! Opreg dankie vir die review! Vriendelike groete Wanda

Adamesha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Amazing stay. Amazing location if you are looking to unwind and reset. Amazing location away from the hustle and bustle of the city. Definitely will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinksaburg, Farm Diepekloof 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65246c7d16e2b0f43d448165128b8cdc69242989d82d33032faa1693c2d09dac2ad2107eb851fe1a02fcd46b420454eeb18f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Sinksaburg Farm Diepekloof 368 Portion 2 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.998108191054 22.305632145801
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang