Rust en Vrede Eco Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sinksaburg, Farm Diepekloof 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rust en Vrede Eco Cabin is 'n knus selfsorghut wat op die eienaar se plaas buite George geleë is. Met sy rustige omgewing op die plaas, bied hierdie eenheid ten volle buite die rooster die perfekte toevlugsoord vir diegene wat vrede, oop lug en die ongerepte skoonheid van die Tuinroete soek.
Die hut het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, albei met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buite-eetarea en 'n braai geniet, met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland. Rust en Vrede Eco Cabin werk van die netwerk af, aangedryf deur sonkrag, wat 'n volhoubare en eko-vriendelike verblyf verseker. Geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Glentana wat sowat 8,5 km ver is, en in George Sentraal wat sowat 18,7 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Sinksaburg, Farm Diepekloof 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
- Gaste dink Rust en Vrede Eco Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sinksaburg, Farm Diepekloof 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang