Successfully reported

RusteVinde Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Neil T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Perfect place for our family. Fantastic place for a family gathering. More than enough space for everyone. Beautiful surroundings. Nice and relaxing. Very accommodating hosts, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Morning Neil. It was lovely meeting you and your beautiful family. Thank you for your review! Regards, Ria.

Adele N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig, netjies en mooi natuurskoon. Uitstekend. Alles was netjies en die kamer was goed toegerus met alles wat 'n mens benodig. Pragtige uitsig oor die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Baie dankie vir jou mooi resensie, Adele! Dit was vir ons 'n voorreg om jou te akkommodeer.

Shaun B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was a great spot to stay at for a wedding down the road. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Thank you for your review, Shaun! It was a pleasure accommodating you!

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

‘n heerlike bederf! Dit was 'n heerlike bederf om by RusteVinde te bly. Alles was skoon en netjies en alhoewel daar ander gaste was, het dit geensins gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
More Francois. Dankie vir jou positiewe resensie! Dit was so lekker om julle te ontmoet en om julle by ons te akkommodeer.

Stephen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly by RusteVinde. Baie gerieflik, skoon en netjies. Lekker stil.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Dankie vir jou mooi resensie. Dit was vir ons lekker om julle te akkommodeer. RusteVinde Groete.

Kobus Meintjes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie stil en rustig. Baie lekker. Vir seker, om weg te kom en net rus, is dit die plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Dankie vir jou resensie, Kobus. Dit was lekker om jul te ontmoet!

Dieter K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustige verblyf, vriendelike gasvryheid, maklik toeganklik. Wonderlike tyd daar spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Thank you for your review, Dieter. We are thankful to contribute to relieving stress from the busy city life! It was nice meeting you!

Christal V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Peaceful location and beautiful house. Ria is a friendly host and is great with her communication. The accommodation is beautiful and excellent value for money. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Hello Christal. Thank you for your beautiful words. It was lovely having you here. Until next time!

Jan C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Verblyf was baie goed en netjies. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Baie dankie vir jou mooi resensie, Jan.

Tarina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die beste plek in die Boaveld met alles en nog meer! Baie dankie Ria. Soos my man gesê het, dit is die hemel, mooiste plek, beste ontvangs van Ria, baie dankie, ons gaan nog baie kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Liewe Tarina. Ai, dis vir ons lekker om te hoor dat ons gaste lekker kuier en rus! Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons sien uit om jou weer hier te ontvang! RusteVindeGroete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad, Gedeelte 7 From the farm Vygeboomspoort, Between Modimolle en Bela-Bela, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a6f379295be9c9046610ed09580bd8a89cc6305901e92d55bb0aa6600c57cc3fdceeecd605e3a5e667a57638edcdb93980?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad Gedeelte 7 From the farm Vygeboomspoort 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.777485265329 28.43031624918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang