Rustic Butler Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Eland Road, Parkville, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rustic Butler Guest House is perfek geleë in 'n woonbuurt van Witrivier. Ons is binne bereik van die Krugerwildtuin, Blyderiviercanyon en die warm water van Maputo, maar terselfdertyd naby die lewendige stad Mbombela (Nelspruit).
Verblyf bestaan uit 8 eenhede. Die eenhede wat aangebied word sluit in Standaard Dubbelkamers, Luukse Koningkamer, die Kothuis en die bylae met 'n Deluxe-kamer, Selfsorg-eenheid en die Standaard-eenheid. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n patio en 'n privaat ingang. Ander geriewe in die kamer sluit slim-TV's en gedeelde DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis word nie deur beurtkrag geraak nie weens die installering van 'n omskakelaar en batterye.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, wasgoeddiens en lughawe-transfers volgens reëling in. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 24 Eland Road, Parkville, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Rustic Butler Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Eland Road, Parkville, White River, 1240, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang