Successfully reported

Rustic Farm Stay

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Laubscher V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Very relaxing atmosphere. What a lovely experience to stay at Rustic Farm Stay. The hosts are very friendly and helpful. We will definitely go back again. It was very peaceful and quiet. Nice farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Hendrik Jacobus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige, vriendelike, imposante omgewing. Die gasvrou en haar eggenoot het dit baie aangenaam vir ons gemaak. Hulle verdien 'n baie spesiale aanbeveling vir hulle vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurens H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit was wonderlik. Ek het vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette N
1 nag
5.0
Sep 2025

Ontspannend. Verblyf was heerlik, baie stil en rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salmin M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Vyfster. Vriendelike verwelkoming. Kamer lekker warm gemaak voordat ons geboek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Uitstekende gasvryheid, heerlike kos, netjiese kamers, veilig - hoog aanbeveel! Geagte Rustic Farm Stay, Namens SCMS wil ons graag ons opregte dank en waardering uitspreek vir die uitstekende gasvryheid wat ons kollegas tydens hul onlangse verblyf by julle ontvang het. Die kos was uit die boonste rakke, en die manne kon eenvoudig nie uitgepraat raak daaroor nie. Die ontbyt, aandetes en veral die lunch packs het groot indruk gemaak – daar is selfs grappenderwys gesê dat die kos vir 'n hele army ingepak was! Hulle het nie eers alles op een slag kon klaar eet nie, só oorvloedig en smaaklik was dit. Verder het die manne spesiaal versoek dat ons hulle verblyf voortaan permanent sal bespreek wanneer hulle weer werk het by Booysendal Myn, wat op sigself reeds 'n groot kompliment is. Die kamers was netjies en skoon, die snacks wat voorsien is, die rustigheid en plaasgevoel, die vleisbraai en geselskap om die vuur – dit het alles bygedra tot 'n ervaring wat hulle as “een vir die boeke” beskryf het. Die gasvryheid van julle as gashere het regtig uitgestaan en word opreg waardeer. Ons wil graag 'n paar direkte boodskappe aanhaal: Harold Jacobs Jnr: “Tannie kan maar 'n baie goeie review gee vir die plek, dit was baie lekker en jy eet jouself dood ons kan maar van nou af permanent hier boek. Nee jis dit was ’n lekker plek gewees, ons breakfast en lunch was so baie – niemand kon behoorlik klaar het nie. Dit is ’n baie rustige plek en die kos is great!”. Thinus Steyn: “Ons het baie lekker gebly. Die kos – ons het baie lekker, joh dit was baie kos, het gesukkel om dit klaar te eet. Lekker snacks gekry vir die kamer. Die oom en tannie is baie aangenaam en gasvry. Dit is regtig ’n baie lekker plekkie.” Daar was eerlikwaar geen klagtes nie – net lof! Ons sal Rustic Farm Stay sonder enige twyfel aanbeveel aan enige iemand wat op soek is na puik verblyf met die tipe gasvryheid wat ’n mens laat tuis voel. Baie dankie vir alles – ons sien uit na nog vele toekomstige verblyf by julle! Vriendelike groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Net 'n kort tydjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie lekker en rustig. Ongelooflik rustig en die ontvangs baie warm en verwelkomend. Die gasvrou is baie bekwaam en baie vriendelik. Alles skoon, netjies en vars. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Stylvolle ontspanning. Wat 'n verrassing was Rustic Farm Stay nie. Die kamer was sprankelskoon en die eienaar het aan elke klein dingetjie aandag gegee: vanaf 'n selfoon charger, muskietroom, Douw Egbert koffie en dubbel laag toiletpapier. Die vars plaaslug het ons soos 'n klip laat slaap. Ons het ook aandete genuttig, ryk en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosterthoek CC1 Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b1a2f44c4f05194b7f63a058cb09c8593f57dca5bf494c70dd446002dd749a160ec729464eda62cf0d1d5dac0b0b38b834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Mosterthoek CC1 Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.068210155384 30.391543332252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang