Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See is in Franskraal geleë en kyk uit oor 'n klipstrand wat net oorkant die pad is.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers om altesaam 6 gaste te akkommodeer. Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers waarvan die een met 'n bad, wasbak en 'n toilet toegerus is. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n woonstel wat ook sekere tye van die jaar beskikbaar gestel kan word indien nodig.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n groot sitarea met genoeg sitplek vir almal. Die sitarea lei na 'n balkon met lieflike see-uitsigte. Daar is ook 'n braai-area aan die agterkant onder die Melkhoutbome.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Clyde Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 15 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang