Rusties Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 42 Donkerhoek Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rusties Lodge is aan die voet van die Magaliesberge geleë en bied gaste 'n rustige wegbreekplek. Die lodge is gerieflik na aan talle besienswaardighede soos die Pilanesberg Natuurreservaat, Sun City en Royal Bafokeng Palace, geleë.
Die standaardkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers is elk met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die selfsorgwoonstel het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus.
Daar is 'n volledig gelisensieerde kroeg en 'n heerlike restaurant met 'n eenvoudige, maar unieke spyskaart. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die swembad is opgradeer en beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Rusties Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plot 42 Donkerhoek Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Rusties Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 42 Donkerhoek Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang