Successfully reported

Rustig ini Bosveld

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Juan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Great. Will book again. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het dit baie geniet om die naweek by Rustig in die Bosveld tuis te gaan. Die huis is baie netjies en skoon. Dit is goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n naweekwegbreek. Indien jy van groot en ruim spasie hou, mag jy dit effens klein vind, maar vir ons was dit snoesig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die huisie het alles in wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome, lekker en rustig. Ons het so lekker gebly, dit was ongelooflik rustig. Sal definitief weerkom. Dit was ons eerste keer in Leeupoort en my man het gesê hy sal net rustig in die bosveld bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

In een woord fantasties! Die plekkie doen sy naam gestand, baie rustig, ons het baie lekker ontspan. Die huisie is skoon en netjies, volledig toegerus, daar is niks tekort nie. Dit is beslis 'n plek waar jy rus en vrede vind. Die interaksie met die diere was beslis 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Rustig ini Bosveld
Baie dankie, baie bly julle het dit geniet. Rustig in die Bosveld. Groete.

Cheree P
Lang verblyf
5.0
Aug 2025

Dis altyd heerlik by Rustig in die bosveld. Ons beveel dit hoogs aan! En ons bly. Dis altyd heerlik by Rustig in die bosveld. Ons beveel dit hoogs aan! En ons bly teruggaan vir nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was baie lekker huis, goed toegerus, daar het niks gekort nie. Baie lekker, rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Terwyl die kinders sport by Koedoeskop deelneem, het ons die naweek hier kom rus. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Rustig, ontspanne en veilig. Leeupoort is 'n gunsteling bestemming, ons besoek dit 1 tot 2 keer per jaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    3 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Heath Lane, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25e204b7089dfc2e040f574e1c84f887fd12a5e7bd967306670c35f96e54c7dce19576414c8ab2c17e6c4e837ec5f417bc96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 14 Heath Lane Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.919294639817 27.633621327536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang