Successfully reported

Rusty Estate Unit 1

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stephani P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly en lekker naby aan die golfbaan. Die plek was baie lekker en perfek vir mense wat apart wil slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Awesome. Ons mense het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly en baie dankie aan die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jawaad P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent service. Very friendly people and a very beautiful place, and I will recommend it to anyone else that looks for accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

Baie netjiese plekkie. Rustige area. Ons het baie lekker geslaap. Dit was net oornag gewees. Die dame is baie vriendelik en hulpvaardig. Kort dalk net koffie, suiker en Cremora-sakkies by die ketel vir vroegoggend koffie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31-33 Kipling Street, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb03133885114d652d5dbb7ee72f835a1886a0354a8289131665f3e15ee3ecd13da362804bedb81bd072bcd66cca91ee12f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 31-33 Kipling Street Witbank 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.892063307867 29.22754580342
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang