Successfully reported
+8

Rusty Estate Unit 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31-33 Kipling Street, eMalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rusty Estate Unit 11 bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in eMalahleni (Witbank) in Mpumalanga en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi. Gaste sal hul eie intekenbesonderhede vir Netflix moet gebruik.

Buite is daar 2 gemeenskaplike braai-areas en nog sitplek.

Veilige parkeerplek met sekuriteit is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31-33 Kipling Street, eMalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31-33 Kipling Street, eMalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10c438a813a714734919db138af4f5cf0ac42f54877b8340edc38437b58df4b74c8bffd0c6e5981149c92bfb6867c05da3e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31-33 Kipling Street eMalahleni (Witbank) 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8919848 29.2273337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang