Ryneveld Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ryneveld Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n sentrale ligging in 'n veilige kompleks in Stellenbosch. Dit is ideaal vir reisigers.
Hierdie elegante woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die kombuisdeure lei na 'n braai-area met buitesitplek. Stellenbosch het lieflike wandelpaadjies, fietsrypaadjeis, waterweë, kafees en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 81 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Ryneveld Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang