RyQ-C @ JBay
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2025 tot 30 Nov 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Delmar Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R900R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
RyQ-C @ JBay bied gemaklike selfsorgverblyf net 200 m vanaf Jeffreysbaai se bekende branderplankryplekke, insluitend Boneyards, Supers en Point.
Die eenheid is op die eerste verdieping geleë en word via trappe bereik. Dit beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die vermaaklikheidsarea sluit 'n ingeboude braai, TV met volledige DStv, 'n pyltjiebord en 'n klein tafelvoetbaltafel in, wat baie binnenshuise pret bied.
Veilige parkering is beskikbaar vir 1 voertuig, en sekuriteitskameras is geïnstalleer vir gemoedsrus. Spar en Nina's Restaurant is gerieflik geleë, net 50 m weg, ideaal vir gaste wat verkies om uit te eet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 119
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Delmar Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink RyQ-C @ JBay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Delmar Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang