Successfully reported
+32

S & S Village Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Suikerbos Road, Golf Park, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

S & S Village Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Gholfpark, Meyerton. Die gastehuis is ideaal vir paartjies, klein gesinne en solo-verkenners wat op soek is na 'n sentraal geleë vakansie.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 8 pragtig ingerigte kamers, sommige spog met en suite-badkamers en die ander kamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of dubbelbed en kraakvars linne en sagte beddegoed.

Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad geniet en van die gemeenskaplike eetarea en kombuis gebruik maak. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, gholfspeel, verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Meyerton op hande.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Louise R
5.0
Waarde vir geld. Plek was skoon, netjies en gemaklik. Eienaar was vriendelik en behulpsaam. Hy het my gratis opgradeer na 'n beter kamer met privaat b...
Sien meer
Okt 2025
Nathan L
5.0
The stay was great and I will definitely recommend them. From the moment that I made my booking until the day that I left, all the staf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Rhoda J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en veilig. Netjies en skoon. Het baie lekker en cozy geslaap. Baie vriendelike diens van bestuurder en eienaar. Sal hierdie plek enige tyd aan...
Sien meer
Okt 2025
Anita V
5.0
Veilig. Lekker gebly. Van die koffie bekers in die kombuis was stukkend.
Sep 2025
Eloise J
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs. Baie lekker snoesige beddegoed. Heerlik geslaap.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Aidang Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Suikerbos Road, Golf Park, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Gaste dink S & S Village Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Suikerbos Road, Golf Park, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddcf498f76206c8bc9ee0a4379e96c5c2230418d39e6ca9de6db96593e80a326f6c8df4cd3e4f5a7c4deb285ecdb66073b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 14 Suikerbos Road Golf Park 1961 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.54927 28.03281
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang