S8 Stoked Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Main Road 175, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R825 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            S8 Stoked Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die kusvoorstad Muizenberg in Kaapstad, Wes-Kaap. Hierdie ateljee-eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en sentrale verblyf terwyl hulle die omliggende gebiede verken. 
Die oopplan-woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed, met 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. 
Die knus kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ook ingerig met 'n etenstafel en kasspasie. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. 
Gaste het toegang tot see-uitsigte vanaf die kombuisvenster sowel as op straatparkeerplek. Die gebou bied gaste 'n buitestort om af te was nadat hulle die strand oorkant die gebou besoek het. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Main Road 175, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Main Road 175, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang