Successfully reported
+159

Saamrus Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Saamrus Guest Farm is in 'n woudagtige vallei tussen 'n stroompie en die voorheuwels van die oeroue Magaliesberge sowat een en 'n half uur se ry van Johannesburg en Pretoria af geleë. Die gasteplaas bied gerieflike, troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in bekoorlike plaaskothuise en bied die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, stappers of romantiese paartjies wat op soek is na privaatheid.

Verblyf is beskikbaar in 9 kothuise wat slaapplek vir 28 gaste in totaal bied. Al die kothuise het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel. Gaste moet hul hul eie DStv-dekodeerder en aansluitprop saambring om DStv te kyk. 'n 4x4 word benodig om sommige van die kothuise te bereik of gaste kan ondertoe parkeer en die kothuise te voet bereik. Al die kothuise is troeteldiervriendelik en het 'n omheinde tuin.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n braai-area, bergfietsroetes en troeteldiere indien gereël in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry en wildkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Melanie M
Gesin met tieners
5.0
Magaliesburg gem. My daughter and I were looking for somewhere close to home where we could hike, read, rest and take the dogs. Saamrus...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike bestemming vir 'n kort dierevriendelike wegbreek. Ons het 2 dae by Saamrus Guest Farm saam ons woefie kind spandeer, en dit baie geniet. Die ...
Sien meer
Sep 2025
Will S
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte in die natuur. Dit was nou al ons 3de keer by Saamrus, en elke keer is dit lekker en gaan die tyd net te vinnig verby.
Mei 2025
Clarissa M
Saam met lewensmaat
5.0
Goed oegerus, goeie diens, vele veilige staproetes. Soos altyd goed toegerus, goeie diens en vele staproetes om van te kies - 2 honde saam gereis is n...
Sien meer
Mrt 2025
Brand Z
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Ons het in Akasia Cottage gebly. Dit het die mooiste view en dit was doodstil, behalwe vir voëlgeluide heeldag lank.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Saamrus Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YzQxODE0LWRmN2QtNDE3ZC1hYWFiLWIzZmU1NjdkZDEyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 RH 4 Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.93335559979 27.512437105179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang