Saartjie se Plekkie
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2025 tot 25 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R980R817 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Saartjie se Plekkie is 'n knus selfsorg-tuinwoonstel vir tot 4 mense in Hartenbos.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met beperkte DStv-kanale.
Skaduparkeerplek vir 1 voertuig word agter 'n sluitbare hek voorsien. Neem asseblief kennis, die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Vir besprekings langer as 5 nagte is 'n skoonmaakfooi betaalbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Saartjie se Plekkie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang