Successfully reported
+34

Sabi Falls Accommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Maliveld Street, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sabi Falls Accommodation bied gaste gerieflike semi-selfsorgverblyf in Sabie en is net 600 m vanaf Sabie Falls.

Verblyf word gebied in 4 eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste. Die Bridal veil falls-eenheid spog met 'n borrelbad op die stoep. Elke eenheid het sy patio en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuisies is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware en die nodige toebehore.

Vanuit die sitkamer maak elke eenheid oop op 'n patio met 'n sambreel, tafel en stoele, asook braaigeriewe. 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens kan ook op versoek gereël word.

Sabi Falls Accommodation is binne 1 km se ry vanaf verskeie winkels, restaurante, die Sabie Buiteklub, en die Lone Creek Falls is net 10 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 24 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.9
Diens
3.2
Veiligheid
3.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Charlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Maliveld Street, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabi Falls Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Maliveld Street, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91574fe6fd06a1669dca0bf54abddf13b60b518e75ee656bea1f8e1895dcb659973933e55a5e5f36fa092fd462d31040c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 17 Maliveld Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.091389190336 30.782447924063
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang