Successfully reported

Sabie Star Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 357 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Thea K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantasties, net wat ons nodig gehad het, baie dankie. Ons het dit verskriklik geniet en dit was so rustig en ons is baie vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Logan, is 'n fantastiese gasheer. Alles wat ons gesien het op die webtuiste se internet profiel was wat ons gekry het, het ons ervaar en sal weer in die toekoms weer daar gaan draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

It was a good stay. Well appointed and neat accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great value for money. Peaceful and spacious. It was very peaceful. Beautiful scenery. The owner and staff are very friendly. I will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Dit was baie lekker, stil en rustig. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Always a very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Die beste. Was wonderlik en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig! Baie lekker. Vriendelik en baie goeie waarde vir geld. Eienaar van die plek speel sommer persoonlike sjef vir die oggend ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peterjohn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons is baie tevrede. Vriendelik ontvang en baie mooi area. Die woonstel is baie skoon, netjies en goed toegerus. Ons het ons verblyf hier geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful and restful stay. Sabie Star encapsulates the whole area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shawne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 357

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 Farm Rietfontein JT193, Hazyview Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA632b8d1946e081a1f6bf187208b5ac9273cb3f4e43afe0c2f267bbc0dcbb4a102b72a384087a206c771f07da28f39ea9ddfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 357 5 1 5 Portion 2 Farm Rietfontein JT193 Hazyview Road 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.09464338845 30.804393766739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang