Successfully reported
+87

Sabie Star Chalets

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 Farm Rietfontein JT193, Hazyview Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sabie Star Chalets is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van die Panorama-roete, omring deur welige woude en majestueuse berge. Die lodge sit langs 'n rustige bergstroompie en bied 'n rustige ontsnapping van die alledaagse gewoel. Sabie Star is 'n gerieflike 52 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin en is ideaal geleë vir daguitstappies.

Kom woon in een van die 15 selfsorg-chalets, elkeen toegerus in 'n gemaklike plattelandse styl. Die chalets is ingerig met gemaklike beddens en die badkamers is óf toegerus met 'n bad en/of stort. Elke kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste word voorsien van braaigeriewe en komplimentêre vuurmaakhout.

Avontuuraktiwiteite wat naby aangebied word, sluit in buis-, abseil, vierwielmotorfietsry, perdry, spelonk, bergfietsry, woudvaarte, canyoning, voetslaanroetes, ritslyn, riviervlotvaart, boomtoptoere en verfbal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 357 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Thea K
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, net wat ons nodig gehad het, baie dankie. Ons het dit verskriklik geniet en dit was so rustig en ons is baie vriendelik ontvang en het bai...
Sien meer
Okt 2025
Rhona M
Saam met lewensmaat
5.0
Logan, is 'n fantastiese gasheer. Alles wat ons gesien het op die webtuiste se internet profiel was wat ons gekry het, het ons ervaar en sal weer in d...
Sien meer
Okt 2025
Johan B
Besigheidsreis
5.0
It was a good stay. Well appointed and neat accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Julie V
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money. Peaceful and spacious. It was very peaceful. Beautiful scenery. The owner and staff are very friendly. I will de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Welma V
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Dit was baie lekker, stil en rustig. Baie goeie diens.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shawne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 357

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Portion 2 Farm Rietfontein JT193, Hazyview Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabie Star Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 Farm Rietfontein JT193, Hazyview Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA632b8d1946e081a1f6bf187208b5ac9273cb3f4e43afe0c2f267bbc0dcbb4a102b72a384087a206c771f07da28f39ea9ddfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 357 5 1 5 Portion 2 Farm Rietfontein JT193 Hazyview Road 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.09464338845 30.804393766739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang