Successfully reported

Sable Hide 2692

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Michelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

What a phenomenal little spot. Beautifully furnished, cozy and had all that we needed. Stunning little spot. Would definitely recommend and look forward to booking there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Hi Michelle, thank you so much for your nice review of our place at 2692 Sable Hide in Marloth Park. It was just a pleasure to have you there. You are most welcome anytime in the future. Thank you for your business, I appreciate it. Best regards, Ilse

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Baie dankie Izaan vir die mooi resensie oor ons huis Sable Hide 2692 in Marloth Park. Ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Dankie weereens ook vir julle besigheid wat julle aan ons toevertrou het. Mooibly & groete.

Christiene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gerus en sal definitief vir enigeen aanbeveel. Ons het heerlik gekuier. Huis is goed ingerig, lugversorger baie doeltreffend. Huis is netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Baie dankie, Christiene, vir die mooi resensie op ons huis Sable Hide 2692 Swartwitpens in Marloth. Ons waardeer julle ondersteuning opreg. Julle is enige tyd weer welkom in die toekoms. Dankie nogmaals, mooibly, en groete, Ilse.

Chris D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Unbelievable. We travelled as a family to Sable Hide in Marloth Park and had an unbelievable time. The hosts were great, detailed, and super helpful. What you see in the photos is what you get. The animals that came to the house were great, and we had such a relaxing time and will be back. We highly recommend Sable Hide.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Chris, thank you so much for your kind words and nice review of our house at Sable Hide 2692 Swartwitpens in Marloth. It is always a pleasure to have such nice guests. You are most welcome anytime in the future. Thank you for your business; we really appreciate it.

Amelia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies. Pragtige plek. Baie lekker gebly. Skoon, netjies. Baie diere kom eet daar. Huis het alles in wat nodig is. Sal plek enige tyd aanbeveel en beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Baie dankie, Amelia, vir jou mooi resensie oor ons huis in Marloth. Dit was 'n absolute plesier gewees om julle as gaste daar te kon hê. Ons waardeer opreg dat julle selfs bereid was om ons bome nat te gooi en ook op 'n gereelde basis vir die wilde diere wilspille en lusern uitgesit het. Julle is enige tyd welkom in die toekoms. Dankie nogmaals vir julle ondersteuning. Mooibly.

Marius Christian B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker families huis. Awesome lekker gebly. Die huis was baie netjies en skoon. Alles was gerieflik. Ek beveel die woning aan. So lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Baie dankie vir julle mooi resensie, waardeer dit. Nogmaals dankie vir julle bespreking vir die 14 aande se verblyf by ons huis Sable Hide 2692 in Marloth. Hoop ons sien julle gou weer, julle is altyd welkom. Mooi bly & groete, Ilse

Kim C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Beautiful setting. We had a lovely time, peaceful and comfortable. The animals passing by the house were really special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Thank you so much, Kim, for your kind review. It was such a pleasure to have you there. You are most welcome anytime in the future, and thanks for looking after our place. Keep well. Best regards, Ilse

Erika N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Gerieflike verblyf! Baie lekker gebly saam my gesin. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar. Baie goeie diens. Swembad is omhein. Daar is ongelukkig geen TV. Sal die plekkie weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Baie dankie, Erika, vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier gewees om julle daar te kon hê en ook ons plek so mooi op te pas. Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Mooi bly!

Durell B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Amazing place and value for money. It was a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Thank you, Durell, for the nice review. We appreciate your booking and hope you will stay with us again.

Charl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Relaxed environment. Spacious, well-equipped accommodation in a good location within Marloth Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilse
Sable Hide 2692
Charl, thank you so much for your nice review and kind words. I appreciate your business, and you are always welcome to visit again. Stay well, regards Ilse.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2692 Swartwitpens Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b2db90b264a6c8a129590bc664f416f60757a16eda23c9c23136ede7a5649fc50b1a1993527420a3db120bfc1064f708835?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 2692 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.343643627354 31.788956851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang