Successfully reported

Sable Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacobie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies en skoon, vriendelike diens! Die gastehuis was uiters netjies en skoon. Vriendelike ontvangs en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag
5.0
Sep 2025

Veilig en gerieflik. Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie goed ontvang. Ek sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
1 nag
5.0
Sep 2025

Absoluut 'n heerlike plek om oor te slaap. Baie netjies en skoon. Die een aand wat ek oorgeslaap het, was heerlik. Alles was uiters netjies en skoon. Die gasheer en gasvrou was baie gasvry en vriendelik; ek het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Liewe Andries en Elize Dit was wonderlik om julle hier te gehad het! Hoop ons sien julle weer binnekort... Groete! Graeme & Anaska

Laurika O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Home away from home. Wow! What a nice place. Very neat and tidy. Our host went out of her way to make us feel at home. Really a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Hi Laurika Thanks for choosing Sable Inn B&B. It was wonderful hosting you! Hope to see you again soon. Best wishes! Graeme & Anaska

Kerry G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Would definitely recommend. Very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Sal weer daar bespreek, skoon & netjies. Mooi netjiese, skoon kamers. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Goeie more Lelani, Baie dankie dat julle by ons bespreek het. Dit was wonderlik om julle hier te ontvang! Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete, Graeme & Anaska Sable Inn B&B

Michelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pleasant, comfortable and peaceful. We stayed at Sable Inn because of a wedding in the area. The unit was clean and very comfortable. Good value for money and the hosts were very helpful and welcoming. Everything we needed and a good price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Good day Michelle Thanks for staying with us! It was wonderful hosting you! Hope to see you soon, Best wishes, Graeme & Anaska

Magriet H
1 nag
5.0
Aug 2024

Gerieflike oornag verblyf. Skoon, gerieflike kamers met vriendelike ontvangs. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Baie dankie, Magriet! Dit was wonderlik om julle hier te hê. Sien julle weer binnekort! Groete, Graeme & Anaska

Wilma V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gemaklik Sable Inn is gerieflike, skoon en netjies. Die verblyf was gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anaska
Sable Inn
Liewe Wilma, baie dankie dat julle ons gekies het vir verblyf. Dit was wonderlik om julle hier te hê! Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete! Graeme & Anaska

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anaska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Swartwitpens Street, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e6a6567ff203a326f4934140bebccf151628279879580cf0e77d09b91494579aab8ddf440f4240330c4688a3bf26ab44419?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 25 Swartwitpens Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.709438478613 28.388407227548
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang