Successfully reported

Sabuti HL869

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon, veilig, luuks en baie lekker. Ons het baie lekker gebly soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito.net
Sabuti HL869
Thank you so much for your feedback. We’re delighted to hear you had another wonderful stay and always feel at home here. We look forward to welcoming you back again!

Bongiwe M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Homely, relaxing and exciting. We had a pleasant stay at Sabuti HL869. The atmosphere was amazing and the apartment definitely felt like home. The apartment is located in a beautiful, safe and quiet estate with stunning views to wake up to. The cleaning staff were very helpful and friendly ladies, who made our stay easier. My only complaint is that the dishes and dishwasher were a bit stained and dirty, but besides that, my friends and I truly enjoyed our stay and will definitely be back again. Thank you very much for helping with the booking process and making it as clear and quick as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito.net
Sabuti HL869
Thank you so much for your lovely review! We’re delighted to hear that you felt at home and enjoyed the relaxing atmosphere, the beautiful views, and the service from our friendly cleaning team. We really appreciate your feedback regarding the dishes and dishwasher — this has been noted and addressed to ensure everything is spotless for future stays. We’re so glad you and your friends had a great time, and we look forward to welcoming you back again soon!

Natalie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Amazing. Ons tyd in Sabuti was amazing, ligging en uitsig was pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito.net
Sabuti HL869
Thank you so much for your wonderful review. We’re delighted you enjoyed your time at Sabuti and loved the beautiful location and views. We hope to welcome you back again soon!

Theo P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Almal wil 'n huisie by die see hê. Ons het inderdaad baie lekker gebly en is dankbaar dat die eienaars hul eenheid beskikbaar gemaak het om te huur. Die eenheid is ongelooflik goed toegerus met alles en nog meer wat jy moontlik sou nodig kry gedurende jou verblyf. Dit beteken die inventarislys is nogal lank en in detail, met alles wat bevestig moet word. Was 1 dag sonder krag waarvan ons in kennis gestel was, darem, en 2 dae sonder water, met geen idee wat gebeur of wat daartoe gelei het nie. Die eenheid het 'n totaal van 4 TV's tot ons beskikking gehad, maar ongelukkig was slegs 1 in 'n werkende toestand. Die TV-box van die hoofslaapkamer het bly krag verloor en wou nie korrek werk nie, die HDMI kabel van die TV in die patio-gedeelte was missing en kon nie van daardie TV-box gebruik maak nie, en die TV in een van die ekstra kamers waarna 'n mens net kon cast het, het glad nie beeld gehad nie. So, die TV in die lounge het darem gewerk, maar ongelukkig het die aircon in die lounge die heeltyd krag verloor, so dit was maar warm en ongemaklike tye in daardie vertrek. Daar is meer as genoeg borde en cutlery om 'n army oor te nooi vir 'n braai, maar ons het gesukkel om die braaifasiliteite van die kompleks op te spoor. Die eenheid het wel voorsiening gemaak met gas-braaiers. Die jacuzzi was 'n lekker verrassing, maar bietjie onprakties omdat ons nie van die sambreel op die patio gebruik kon maak nie, so dit raak maar blerrie warm daar op die stoep as daai sonnetjie sy kop uitsteek. Dit was regtig 'n lieflike eenheid om in te bly en die lugversorging in die kamers het baie gehelp om die bedompigheid te trotseer, en ons kon darem lekker slaap in die verkoelde kamers. Sabuti sit ongelukkig net te ver van alles en jy moet maar ry as jy iewers wil wees, siende dat niks binne loopafstand van die eenheid is nie. Nietemin, die vakansie was baie lekker en ons het regtig lekker gebly, maar my opinie is maar die huurtarief is te hoog. Ons sien uit na ons volgende 'the website' avontuur!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Ballito.net
Sabuti HL869
Thank you for your detailed feedback and for sharing your experience. We’re so glad you found the unit well-equipped, enjoyed the comfortable bedrooms, and that the jacuzzi and aircon in the rooms made your stay more enjoyable. We sincerely apologise for the challenges you faced with the utilities during your stay — while power and water interruptions are unfortunately estate-related, we understand how disruptive they can be. Since your visit, the TV connections, braai facilities, and patio umbrella have all been attended to, so future stays will be even more comfortable. We really appreciate your balanced review and are delighted that, despite the hiccups, you had a wonderful holiday. We look forward to welcoming you back for an even smoother experience next time!

Chantelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Die woonstel is baie ruim! Die landgoed het 'n verskeidenheid geriewe vir families. Hierdie eenheid het absoluut alles wat mens kan nodig hê om 'n familie vakansie so rustig as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito.net
Sabuti HL869
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jul die verblyf geniet het en dat die woonstel aan jul verwagtinge voldoen het. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te verwelkom vir 'n nog beter ervaring. Tot binnekort!

Sias O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie lekker en 'n puik uitsig. Veilige omgewing en see-uitsig vanuit die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito.net
Sabuti HL869
Thank you so much for your lovely feedback. We’re delighted that you enjoyed the safe surroundings and the beautiful sea view from the bedroom. We look forward to welcoming you back again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tamboti Drive, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1347c46d375593ccc50342764f5d0ea9c933e83c35005467240216056daa7a8ae846a3ea66c6bae03e1519c63af4ac0d02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Tamboti Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.520227528852 31.223914703735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang