Safari House
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hayward's Safari Sanctuary, Bobbejaansberg Nature Reserve, Cullinan, 1000, Gauteng
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Safari House is sentraal binne die Bobbejaansberg Privaat Natuurreservaat geleë, net 'n paar kilometer vanad Dinonkeng Reservaat, Cullinan en die Roodeplaatdam. Die villa bied 'n uitsig oor die Boekenhoutskloofvallei en dit is ideaal vir 'n vinnige en stresvrye wegbreek met stilte en privaatheid.
Safari House het 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die huis het 'n Oos-Afrika leeskamer en 'n Persiese sitarea. Bo is 'n eetarea en 'n toegeruste kombuis. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
'n Draagbare safari-swembad is in die somermaande beskikbaar. Handdoeke en luukse geriewe word voorsien. Die villa word daagliks gediens. Gaste ontvang daagliks 2 sakke hout en 'n sak ys. Melk, tee, koffie en suiker word met aankoms voorsien.
Gaste kan ook die Hayward's Spa besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
4 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Hayward's Safari Sanctuary, Bobbejaansberg Nature Reserve, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gaste dink Safari House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hayward's Safari Sanctuary, Bobbejaansberg Nature Reserve, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang