Safi Holiday Apartment 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Safi Holiday Apartment 1 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat Oos-Londen wil verken.
Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n aparte kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n omheinde sonkamer met 'n tafel en stoele wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie of vir gaste om maaltye te geniet. Veilige parkeerplek voor die eenheid is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Safi Holiday Apartment 1 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang