Safi Holiday Apartment 5
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Safi Holiday Apartment 5 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent. Dit is ideaal vir familie of vriende wat Oos-Londen wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n aparte kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n ingeslote sonkamer met 'n tafel en stoele. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie of vir gaste om maaltye saam te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar reg voor die eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang