Successfully reported
+10

Safi Holiday Apartment 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Safi Holiday Apartment 7 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent. Dit is ideaal vir familie of vriende wat Oos-Londen wil verken.

Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en oorgenoeg kasspasie. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n aparte kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het ook 'n ingeslote sonkamer met 'n etenstafel met 4 stoele. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie of vir gaste om maaltye saam te nuttig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf5f908607e18562866141bf0b7c08e15a81701d85dca29fc6f9584d6a96d7bb6af935e50503c4caa322483669cc9aaf7077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 11 Balfour Road Vincent 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9828938 27.9016027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang