Safi Holiday Suite 9
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Safi Holiday Suite 9 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat Oos-Londen wil verken.
Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, sowel as oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Daar is 'n stort, wasbal en aparte toilet in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met 'n enkelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n onderdakstoep by die ingang van die eenheid en gaste het veilige parkeerplek voor die eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Safi Holiday Suite 9 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang