Successfully reported
+7

Sage Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Violet Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sage Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die rustige voorstad Sunridge Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir enkelreisigers of paartjies.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n klerekas, terwyl die badkamer toegerus is met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is toegerus met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie. Vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Hierdie rustige eenheid bied 'n patio met 'n rustige uitsig oor die tuin en veilige parkeerplek in die oprit. Dit is ideaal geleë binne loopafstand van Sunridge Park Winkelsentrum en naby plaaslike skole.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lauren Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 4 Violet Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sage Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Violet Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f523e1bc4f488a50357b04a87b174d67852218238cf77ddb817b481e99764930b20c85f9a8e91b8014217e2ce95f3f6e67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Violet Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951495 25.5342985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang