Successfully reported

Saint Anna Beach House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Marilyne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

5 star. Wow, what a wonderful experience. Friendly people, clean facility, value for money. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Close to the beach, clean and homely. It was perfect, just too short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiesie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2025

Pragtige verblyf met die see op jou voorstoep. Saint Anna Beach House is lieflik en die see is letterlik op jou voorstoep, maar die reuk van die visfabriek in die area kan by tye baie onaangenaam wees - iets wat mens in gedagte moet hou as jy nie St. Helenabaai toe reis. Die verblyf het alles wat jy nodig het. Die leefarea is ruim en mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Saint Anna Beach House
Hi Wiesie. So bly om te hoor julle het Saint Anna geniet. Ek het met ons buurvrou gepraat en sy was haar terugvoer: "Die weer was amazing warm. Almal was op die strand. Baie mense geswem en geroei ook.". Daar was ook geen terugvoer op ons community straatgroep oor visreuke nie. Dit alles in agname, waardeer ek die terugvoer en mens moet in agname neem dat St Helena wel 'n vissersdorpie is

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jaloersbaai, Hannasbaai, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7e8d240fac852245df21664a8d2b07fa300a7e09172dcc6e51a2495c3c9a15fc4bb44124d82e8fab0bf143b4cf52349cd3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 5 Jaloersbaai Hannasbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.754061074279 18.020402121565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang