Successfully reported
+28

Saints View Resort Unit 19

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 19 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die hartjie van die Hibiscuskus van KwaZulu-Natal. Saints View is stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Meeste eenhede het 'n pragtige see-uitsig.

Saints View Resort Unit 19 het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders onder 12 jaar in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitarea beskik oor voorafbetaalde lugversorging en 'n TV met 'n Openview-dekodeerder. Die sitarea en die hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die luukse oord het 'n groot gesinsrestaurant, 'n klimraam en 'n pragtige swembad. Daar is 'n dakarea met 'n klein putt-puttbaan, skaakbord en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en tafeltennis. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Kom die bekende Water World by die Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Elandmeer, en plesiervaarte op die see.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 19 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c17e510b409ddfd7ec35361ca12f1893e87d90668d5fed636ebb40b0538283d358cf4cb9f2a0f06835471a3bec91f0395e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang