Successfully reported

Saints View Resort Unit 26

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Mari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Lieflike rusplek. Wat 'n lieflike plekkie! Ons het so lekker gebly, baie dankie! Pragtige uitsig, netjies en skoon, baie walvisse en dolfyne gesien en lekker gerus. Die hekke by ondergrondse parkering het gesukkel om toe te maak, so het nie so veilig gevoel om die kar daar oor nacht te parkeer, moes die kar eerder by boonste parkering parkeer vir oor nacht. Ek het ook net die skottelgoedseep en ekstra lappie vir vloer/opwas gemis. Sal weer terugkom, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Saints View Resort Unit 26
Hi daar Mari, dankie vir die review, Ek is bly jy het jou verblyf geniet, en sal die probleem met die hekke en lappies aan die bestuur oorgee. Hoop om jou gou weer te sien.

Annamarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2025

Will I go again to Saints View 26? Yes, for sure! Beautiful sea view. Neat and clean. Great location. Friendly service. Suggest new frying pans in the kitchen as the current ones are not good. Small concern with regards to the braai regarding the flow of braai smoke not channeling properly through the chimney. Other than that, truly an amazing gem in Uvongo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Rané
Saints View Resort Unit 26
Good day, thank you for your review. We will investigate the chimney. Hope to see you soon.

Danesh S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2025

Good venue. Needs some maintenance. Good location. Lots of activities for the kids. Unit 26 has a few issues. The fridge was not working. Lots of food was spoiled. Fans in the rooms were totally ineffective.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Roezelda B
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Baie gerieflik. Dit is gerieflik en het 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carolyn R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2020

Great position and so spacious. Lovely stay at the beach. Apartment was clean and very functional. Beautiful sea view and well positioned between Uvongo and St Michaels beaches. Little bit of noise and smoke from restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lalitha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Everything was perfect! We had an amazing stay over the long weekend. Kids enjoyed the facilities and hubby enjoyed the fishing. Will definitely book this unit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6476cfd55d38a1f78a3b1e9945fb626ae9929dfbaeea244b41be5ea88a48c1295531f45a12b83044685414e4030d19136e47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang