Successfully reported

Salamah

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Roelof W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

’n Fantastiese wegbreek – ons sal beslis weer kom! Ons het ons verblyf in Marloth baie geniet! Die huis was skoon, gemaklik en goed toegerus – alles wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike wegbreek. Die area is rustig en pragtig, met wild wat gereeld by die huis verby beweeg. Ons gasheer was vriendelik, behulpsaam en het seker gemaak dat ons verblyf lekker en sorgvry was. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, skoon en veilig, baie wild om te sien. Baie lekker gebly, so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelza B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly. My kinders het dit baie geniet om al die diere kos te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Salamah
Awesome guests to stay at Salamah, quiet and no complaints. House was clean after departure.

Aron G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Excellent. A great location and a great area. My family and I really enjoyed ourselves, and a special message to Alta for hosting us. We are definitely coming back again. Thank you for the nice vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rus vir die siel. Baie lekker gebly. Baie diere wat kom kuier by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie, baie lekker en ontspanne! Baie lekker gebly en gekuier. Alta baie vriendelik en hulpvaardig met enigiets - laat mens baie tuis voel. Meubels, toerusting en fasiliteite baie gerieflik en meer as nodig. Kleinkinders het dit veral geniet met die voer van die diere van die stoep af en die nagapies se manewales.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Salamah
Baie baie dankie. Waardeer jul wonderlike terugvoer ongelooflik baie. Geseënde Paar laaste dae vir 2023.

Pierre J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

'n Onspannende naweek in die natuur. Ons het 'n plekkie gesoek waar ons as gesin bymekaar kon kom en weer saam kon kuier. Ons was nie spyt met ons keuse om Salamah vir die doel te gebruik nie. Daar was alles wat ons sou nodig kry en kon ons net fokus op ons kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Salamah
Duisende dankies Pierre, Jul was gaste duisend en alles so netjies gelos. Jul altyd welkom by my huisie Ini Bos

Hilda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties. Dankie aan Alta. Ons het 'n warm verwelkoming gehad en het heerlik gebly. Die diere wat so na aan ons was was 'n bonus. Sal Alta se huis x1000 aanbeveel. Dankie Alta. Groete die Fouché's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Salamah
Thank you for your review. You were awesome guests and will always welcome them back with open arms. Nice. All my guests appreciate the bush and the accommodation I offer. Alta

Elode B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantastiese plekkie. Salamah is beslis die plek om te bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3067 Berghaan Street, Marloth Park, 3012, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa547578c7b03cec2c34f21b31618a9fd5e40842872a983b941bbf7d5cefc19d4efde9b49818056b43daee79a0aa4142d4b01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 3067 Berghaan Street Marloth Park 3012 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338787558384 31.799266680357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang