Successfully reported

Saldanha Bay View - Parker Crescent

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Esmerelda S
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfect for our overnight. We booked for one night and the family was very happy, especially my elderly parents. The place was neat, it's in a quiet crescent. Would definitely recommend if you're looking for a chilled, quiet vibe, which is what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia N
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Amazing. Peaceful, safe and very beautiful. I can definitely stay there should I go to Saldana Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan K
1 nag
5.0
Jun 2025

Will definitely book again. No problems, loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Baie veilig en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel v
1 nag
5.0
Mei 2025

Heerlik geslaap, vriendelike diens! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minnie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The place to be for some peace and quiet. We had a wonderful, quiet, and relaxing weekend at Saldanha Bayview Accommodation. We really enjoyed the peace and beautiful scenery. Thank you to our host for his quick response and for being so kind and accommodating during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal definitief weer daar bly in die toekoms. Saldanha is 'n pragtige plek. Ons het lekker gebly. Ernheid was goed toegerus. Veilige parkering agter skuifhek. Loopafstand na strand. Baie veilige swemplek. Ons hondekind het dit baie geniet. Die eienaar en bestuurder het uit hul pad gegaan om ons verblyf voorspoedig te maak. En ook baie inligting oor die area met ons gedeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Lovely stay. Excellent stay. Private and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag
4.8
Okt 2025

Veilig, baie netjies en skoon en vriendelike eienaars. Baie dankie vir vriendelike verwelkoming, en dat my Dachshund Peanut saam met my kon oornag. Bed het baie lekker geslaap en fasiliteite is tops. Groot pluspunt, veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Ontspannend en rustig. Al probleem wat ons gehad het, is dat daar nie diabetiese versoeter in die eenheid was nie. Die ligging is baie goed, en mens raak aan die slaap met die klank van golwe in jou ore, dit is baie ontspannend. Ek sal vir seker weer hoor oornag indien ons weer Saldanha toe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marlon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 181

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 057
R 1 057 R 899
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 057
R 1 057 R 899
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 057
R 1 057 R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Parker Cres, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe71d39097e59ec10301700d036d8383cae2b7ea3092307f8206484b414076a1cb4e80fe0255a8fd34c6a582971ec51935386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 057 nouVanaf R898 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 31 Parker Cres Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9958 17.96345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang