Salem Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Finsbury Crescent, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Salem Gastehuis is in Lydenburg geleë en bied gemaklik gemeubileerde kamers in 'n gerieflike ligging. Die eiendom is ideaal vir reisigers wat 'n rustige verblyf soek met maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede en buitelugaktiwiteite.
Verblyf bestaan uit 'n dubbelverdieping-gastehuis met 7 en suite-kamers. Vier kamers is op die boonste vlak geleë en maak oop na 'n balkon, terwyl die oorblywende 3 kamers op die onderste vlak is en oopmaak na 'n binnehof. Die kamers is gemeubileer met 1 of 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort of 'n bad, en linne word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit in DStv, Openview TV, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit in ontbyt, beskikbaar op aanvraag teen 'n bykomende koste en word vanaf 07:00 in die eetarea bedien. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien, en klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Lydenburg Museum en die Lydenburg Waterval. Gaste kan 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite geniet soos perdry, bergfietsry, stap, 4x4-roetes, visvang en riviervlotvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 37 Finsbury Crescent, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Salem Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Finsbury Crescent, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang