Salt & Light Beach Home in Morgan Bay
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 244 Pampus Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Salt & Light Beach Home in Morganbaai is 'n nuutgeboude, rustige strandhuis in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders en die oorblywende slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n kind. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en daar is slegs 'n toilet in die tweede badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met bankies en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus.
Die huis lei na 'n groot dek met pragtige uitsigte oor die strandmeer. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 244 Pampus Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
- Gaste dink Salt & Light Beach Home in Morgan Bay het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 244 Pampus Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang