Salt Life 8
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover Street, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Salt Life 8 is 'n strandfronthuis in Swakopmund, 'n kusstad in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek. Dit front na die Atlantiese Oseaan, en is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Dié woonstel is op die grondverdieping, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer het 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond toegerus.
Gaste kan buite ontspan en 'n al fresco-maaltyd geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 94
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plover Street, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang