Successfully reported

Salt Rock Sands Penthouse

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Luukse veilige 5 ster tropiese vakansie. Fantastiese verblyf. Gashere het ons so welkom laat voel. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die plek is uit die boonste rakke met die privaat swembad. Veiligheid vir ons en ons motor was eerste klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt Rock Sands Penthouse
Beste Ina, baie dankie dat julle Salt Rock Sands Penthouse gekies het om julle wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoering vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle du Toit (Salt Rock Sands)

Lara W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Best place! It was the most amazing place with such incredible hosts! Will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt Rock Sands Penthouse
Dear Lara, thank you for choosing The Penthouse for your getaway and for taking the time to give us positive feedback. We are pleased that you had a wonderful time. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards, Johan and Chantelle

Celest N
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Dit was beslis een van die mooiste en lekkerste vakansies ooit. En hulle gasvryheid is fantasties! het ons verwelkom met 'n bottel wyn, sjokolade en lekkergoed vir Levi (die hond). Sy het opgecheck of ons reg is en iets kort. Sy het selfs vir ons 'n lang lysie gestuur met goedjies om te doen in die omgewing en waar ons met diere kan gaan. Die penthouse is beautiful en die see-uitsig amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt Rock Sands Penthouse
Beste Celest, baie dankie dat julle Salt Rock Sands Penthouse gekies het om julle wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoering vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Johan en Chantelle du Toit

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Fairway Drive, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f358727ce8a88244075d4ccd03afcf210b13c5805d4b36095200a31609d1a2c47adde25d81e0898d4c64e2a0857fa8f3bea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 11 Fairway Drive Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -29.5044283828 31.234422417162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang