Successfully reported
+46

Salty Air Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Van Der Byl Street, Gordan's Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Salty Air Stay bied luukse verblyf op die eienaar se eiendom in die hartjie van Gordonsbaai, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n pooltafel, terwyl 'n aangewese werkspasie en gratis WiFi ook beskikbaar is vir gaste se gerief. Slim-TV met DStv vir gaste wat van sport hou.

Die woonstel beskik verder oor 'n ingeslote patio met 'n braai-area en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4.

Veilige parkering word voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Gordon's Bay-strand binne loopafstand, die Danie Miller-staproete is 1.4 km weg, en Gordon's Bay Mall is 1.8 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • 9 Van Der Byl Street, Gordan's Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salty Air Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Van Der Byl Street, Gordan's Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e8624e1e7a8828608c3f288b2fd70cf0a473267f3b0bdd2936a9a7b357623ecece8645146782b07e75f1b5fe9b2148ae852?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 9 Van Der Byl Street Gordan's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.158298568579 18.870637450377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang