Salty Villa
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 55 Anton Lubowski, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Vanaf R9 675 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Salty Villa is in Swakopmund, Namibië, naby hoofroetes en ander geriewe geleë.
Die Villa bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bied 'n koningingrootte bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer bied 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer 1 enkelbed. Die gedeelde badkamers is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak. Die solderkamer bo bied 'n lessenaar en 'n uitgestrekte uitsig oor die woestyn en lei na 'n balkon.
Die volledig toegeruste kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien en 'n wasmasjien. Die ontbyttoonbank bied sitplek vir 3 gaste en lei na die oopplan-sitkamer, ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n uitsig oor die tuin. Die eetkamer bied 'n eetkamertafel vir 6 gaste en maak oop na die binnehof en dam. Die TV-kamer is ingerig met gemaklike leerbanke en 'n kaggel om te ontspan en knus te word.
Die skaduryke patio bied buitemeubels om 'n skemerkelkie te geniet en bied veilige parkering.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in Swakopmund Jetty, Deadvlei, Etosha Nasionale Park, Pelican Point, Duwisib-kasteel, vierwielmotorfietstoere, of verken die plaaslike kultuur en smul aan die kookkuns wat die dorp bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 55 Anton Lubowski, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 55 Anton Lubowski, Swakopmund, Namibia, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang