Successfully reported

Salush Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.0
Jahn-marie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Skoon en netjies. Baie goeie verblyf met 'n goeie prys. Hulle het ons hartlik ontvang al het ons na 20:00 eers gearriveer. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Lekker gekuier, sal definitief weer Salush Gastehuis gebruik om te oornag in die toekoms. Ons het baie lekker gebly, net 'n probleem gehad met die groot kokerote elke aand, maar dit is vir seker deel van die bos. Bly anders as dit was, dit was 'n tops plek. Dit is bietjie klein vir die prys klas, maar mens maak dit werk en was nog steeds lekker. Die diens daar was ongelooflik, dankie vir die mooi diens. Altijd daar as ons iets wou weet of nodig gehad het, dankie vir dit. Baie vriendelike personeel, dankie vir dit ook. Die swembad was mooi skoon, dienste was tops. Dink dit is wat ons kuier nog lekkerder gemaak het, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Simangele
Salush Guest House
Good day Bianca Thank you so much for the reviews as we understand that reviews help us to check the problem. We will organise for pest control to come and spray the property because the housekeeping ladies never saw it; for sure they take a chance at night as you mentioned. For our guests, we really had a great time with you, humble guests and the little one. We will check rates as well. Thank you so much. Salush Guest House team

Richmond L
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2025

Not good. The staff tried their level best, but the house is in the rural areas with a banging disco next door. Guests in adjoining units can open the door separating different rooms to everybody's great embarrassment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Simangele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R618, St Lucia, Dukuduku, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77ac06c17ddedea258ec9626cfa5f72f450c81579d1937c621142b006d42db2ba6c788cd3d0a60bcc64108e1e98fc455a714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R618 St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.379222 32.367416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang