Samoa Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Central Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Samoa Hotel in Moorreesburg is 'n 150 jaar oue instansie met al die Ouwêreldse sjarme wat daarmee gepaard gaan. Die hotel is gerieflik geleë in die hartjie van Moorreesburg in die Swartlandstreek, net 100 km noord van Kaapstad.
Die hotel bied dubbel en suite-gastekamers, elk met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kleedkamer. WI-Fi beskikbaar vir gaste.
Gaste kan hul skoene uitskop en ontspan in die gerieflike, gesinsvriendelike restaurant Hill View Samoa op die perseel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die tuin bied 'n speelfontein vir die kinders met 'n binne en buite speelarea.
Samoa Hotel bied fasiliteite vir konferensies en funksies. Dit is die ideale plek vir opleiding, spanbou, motiveringsvergaderings en vele ander funksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Nerine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Central Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Gaste dink Samoa Hotel het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Central Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang