Sam's Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
            
            
                Kapasiteit: 4 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 36 Honeybrook Crescent, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
- Vanaf R790 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Sam's Self-Catering is 'n oulike eenslaapkamer-woonstel in Heath Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Ideale akkommodasie vir 'n paartjie of individu wat die vriendelike stad vir sake of plesier besoek. Alhoewel die eienaar op die perseel woon, word privaatheid verseker. Hierdie woonstel is geskik vir 'n klein gesin van 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar.
Die eenheid het 2 enkelbeddens in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n vollengte yskas, 'n broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die sitkamer is gemeubileer met 'n rusbank, en die eetkamer met 'n tafel vir vier. Daar is lugversorging sowel as 'n TV met volledige DStv en WiFi vir die gaste se gebruik.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
YUSUF Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 36 Honeybrook Crescent, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
- Gaste dink Sam's Self-Catering het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 36 Honeybrook Crescent, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang