Successfully reported

San Lameer 3018

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Anton N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie lekker oord, veral met tieners. Eenheid het absoluut alles wat jy nodig het en die daaglikse skoonmaakdiens is 'n bonus. As daar nou kritiek moet wees, is dit dat die rusbanke bietjie deurgesit was en redelik ongemaklik. Verder was alles regtig goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Netjies, skoon en goed toegerus. Sal dalk voorstel dat daar 'n paar skerp messe in die eenheid gesit word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
San Lameer 3018
Hi Estelle Dankie vir die positiewe terugvoering. Jammer oor die messe. Hulle verdwyn altyd. Ek sal seker maak ons vervang hulle. Groete

Ninette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Skoon en netjies, 'n lekker blyplek. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies. Ons het wel WiFi gemis. Andersins basies alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Veilig, baie om te doen, kom definitief weer terug. Baie lekker gebly, altyd lekker by San Lameer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

So rustig, veilig, mooi natuurlike plantegroei en strand fantasties. Heerlik, ontspannend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Strini M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Excellent. Unit was well maintained. Very clean on arrival. All that you need for a comfortable stay. Towels need some Sta-soft.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Heerlike wegbreek vir gesin. Baie lekker gebly. Enigste probleem was dat daar geen dubbelbed was nie. Sal dit graag aanbeveel (2 enkelbedjies met dubbeloortreksel duvetoortrek). WiFi is 'n moet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Almerie G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantasties. Baie lekker gebly. Die gastebadkamer se toilet tap net nie self water in nie, maar verder was die verblyf baie gemaklik en skoonmaker baie vriendelik en maak mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabelle J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2023

Vibey, comfortable, monkeys. Lovely house, amazing location, would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma Van Staden V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

What a lovely villa. Great location, enough space and great housekeeping service. We had so much fun at San Lameer. The villa is well situated between the hotel and beach, so we walked everywhere. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast Road, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoYzL7HjWcywGdwBHGBbuLOCulRHJk7uXmSqIaAdq8lFyt3Ro25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Lower South Coast Road San Lameer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.945494 30.299179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang