Successfully reported
+15

San Lameer 3018

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast Road, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer 3018 bied gerieflike selfsorgverblyf op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Gaste kan 'n heerlike seevakansie geniet op die gesogte gholflandgoed waar daar verskeie geriewe is, soos 'n spa, swembaddens, 'n kroeg langs die meer, restaurante, tennisbane, muurbalbane en 'n bergfietsroetes.

Die villa beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een slaapkamer het 'n en suite-slaapkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Die DStv-slimkaart is ingesluit.

Die villa is goed geleë naby die swembaddens en stapafstand vanaf die strand. Die landgoed het 'n wegneemeetplek by die ingang na die strand en die klubhuis bied maaltye ─ hulle pizza is baie gewild! San Lameer is 'n bewarea met meer as 195 voëlspesies, oorvloed wild en inheemse plantegroei. Dit is 21,1 km vanaf die Wild Coast Casino, 149 km vanaf Durban en 181 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anton N
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie lekker oord, veral met tieners. Eenheid het absoluut alles wat jy nodig het en die daaglikse skoonmaakdiens i...
Sien meer
Jul 2025
Frank S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Netjies, skoon en goed toegerus. Sal dalk voorstel dat daar 'n paar skerp messe in die eenheid gesit word.
Jun 2024
Ninette D
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies, 'n lekker blyplek. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies. Ons het wel WiFi gemis. Andersins basies alles wat j...
Sien meer
Mrt 2024
Wynand E
Gesin met tieners
4.6
Veilig, baie om te doen, kom definitief weer terug. Baie lekker gebly, altyd lekker by San Lameer.
Jul 2025
Estelle M
Gesin met tieners
4.4
So rustig, veilig, mooi natuurlike plantegroei en strand fantasties. Heerlik, ontspannend.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lower South Coast Road, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer 3018 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast Road, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoYzL7HjWcywGdwBHGBbuLOCulRHJk7uXmSqIaAdq8lFyt3Ro25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Lower South Coast Road San Lameer 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.945494 30.299179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang