San Lameer Classic Villa 1908
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Classic Villa 1908 is in San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en spog met ryk voëllewe, plantegroei, wild en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea bied 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en 'n kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 skilderagtige Blouvlagstrande.
Die nuut opgeknapte villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer beskik oor 'n stort en 'n wasbak. Daar is 'n aparte toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n eetarea in die kombuis en gaste kan ook buite op die stoep eet. Die sitarea het 2 gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Verder het die huis ook 'n omsetter.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Classic Villa 1908 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang