Successfully reported

San Lameer Lux

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Eugene A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantasties in alle opsies, maar nie kindervriendelik. Die feit dat die WiFi nie aan was nie was nogal teleurstellend. Other than that, all good.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2023

Netjies, veilig en 'n goeie ligging. Huis was skoon en ons het lekker vakansie gehou. 'n Paar goedjies het wel gepla, soos dat wifi genoem word maar daar nêrens in die huis 'n password was nie, password wat later vir ons gegee was het ook nie gewerk nie. Eetgerei was te min in kombuis.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48109f6d57799ad79460baedd219b14fa4eca4413b562126dda8d49ff0aa0ecf451144785ed274c7cff9ada0f628150ae87d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 240 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.945540243052 30.29988515497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang